Portret van Joost Heystek: 1923-2013
Joost Heystek is vernoem na sy oupa wat in 1862 met SA stamvader Jan Heistek (Heijstek / Heystek) uit Nederland na Suid-Afrika gekom het. Joost is 'n seun van die in Suid-Afrika gebore Pieter Hendrik Heystek (1889-1962) en is van die derde generasie "Heystekke" in SA. Die laaste jare…
Lees meer