Heystekfamilie op plaas Lisbon
Foto van die ou boks Joost Heystek, hy woon in Polokwane (Suid-Afrika) het hierdie unieke familiefoto van syn familie vir ons opstuur. Hierby 'n foto van Joost Heystek, seun van Joost Heystek(2/1/1847), en nakomelinge. Die foto is geneem voor die plaashuis op Lisbon, Nylstroom-distrik, ongeveer 1975.…
Lees meer