Johannesburg; Veiling van eerste erwe
Woensdag 8 Desember 1886 word beskou as die amptelike stigtingsdatum van Randjieslaagte, later bekend as Johannesburg. Op hierdie dag is die eerste erwe per publieke veiling verkoop. Vir dié doel is die pos van Afslaer (Veilingmeester) reeds in Augustus 1886 geadverteer. Na oorweging van die onderskeie aansoeke word Joost Heystek,…
Lees meer