Boereoorlog; persoonlike herinneringe van Emmarenske Petronella Margaretha Heystek deel 4
In Januarie 1959, drie jaar voor haar afsterwe skryf Emmarenske nog twee briewe met herrinneringe wat ook behoue gebly. Theunis Christiaan du Plessis & Emmarenske Petronella Margaretha Heystek met kinders. Links Jan Heystek du Plessis, Anna Maria du Plessis, Theunis Christiaan du Plessis en Daniel Elardus du Plessis. Regs…
Lees meer