Boereoorlog; persoonlike herinneringe van Emmarenske Petronella Margaretha Heystek deel 3
Die Boere vroue het 'n sterk wil om te oorleef. In die kampe moes hulle sukkel om te oorleef. Die geluk was ook nie altyd aan hul kant nie. Haar seuntjie Hennie sterf in 1901 toe hy nog maar twee jaar oud is. Die hartseer is groot en nie…
Lees meer