Waar SA stamvader Jan gewoon het
Die Land van Altena is 'n kontrei in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant waar gedurende die 16de eeu en in die jare daarna baie van die Heijstek voorouers gewoon het. Een van hulle was Jan Heijstek wat nou gesien word as die stamvader van alle Suid-Afrikaanse "Heystekke". Toen en…
Lees meer