Gebore Jan Heystek
In die mooie Suid Afrika is op Vrydag 27 November 2015 Jan Heystek gebore. Net soos alle ander Heystekke in Suid-Afrika stamt hy ook af van Jan Heistek wat in 1816 in Giessen in Nederland gebore is en wat in 1862 na Suid-Afrika emmigreer. Ons wens die ouers Antonie Marius…
Lees meer