Kosbare herinneringe aan my Heystek grootouers; deel 1
Oupa en ouma op Lisbon Oupa Antonie was die vierde kind uit die tweede huwelik van Jan Heystek en Hester Maria, nee Du Plessis. Soos u weet Jan Heistek (Heijstek/Heystek) is stamvader van die Heystekke in "Suid-Afrika". In die gesin van Jan Heistek is agtien kinders gebore. Verbintenis met die…
Lees meer