Marius Johan Heystek gebore

Fred Heistek 3 maart 2019

 

 

Vrydag 1 Maart 2019 is in Suid-Afrika gebore

 

Marius Johan Heystek

 

Seun van Antonie Marius Heystek en Elmarie Kruger.

 

Ons feliciteer die ouers en wens die kind ’n pragtige en gesonde lewe.