My Lewe In Suid Afrika, deel 1
Van Heystek na Markram tot Hattingh Ja, ek voel my 'n Heystek. Baie ken my as Marie Hattingh. Ek dra dus die familienaam van my eggenoot soos gewoon is deur my generasie. Voor my huwelik heet ek Marie Markram en dra toe die van van my vader. Maar my ma…
Lees meer