Die plaas van "Jan" uit Giessen

 

Die stamvader van die Suid-Afrikaanse Heystekken is gebore op 'n plaas in die Noord-Brabantse Giessen. Hierdie plaas bestaan nog steeds. Onlangse foto's is gepubliseer op die Facebook bladsy "Heystek Familie van Suid-Afrika". Dit het tot baie kommentaar gelei. Skakel naar FB en lees dat.

Wil jy meer lees oor Jan Heistek/Heijstek/Heystek? Sy lewensverhaal is terug te lees op hierdie weblog. Dan klik jy hier.