Vertaal/Translate/Select your language

Vinaora Visitors Counter

845642
Vandaag
Gisteren
Deze week
Vorige week
Deze maand
Vorige maand
Alles
329
392
1933
385825
4124
17808
845642

Your IP: 18.232.188.251
2020-04-09 17:47

E-books en cdbooks van Zuid-Afrika

Colin Pretorius heeft Heystekken in zijn voorouders. Hij is een Zuid-Afrikaan en hij scant boeken uit Zuid-Afrika in die hij als Pdf-boeken verkoopt via zijn site op Internet: www.cdbooks-r-us.com Deze week verscheen bij hem de titel Die Herkoms van die Afrikaner 1657-1867 van de auteur Prof. Heese. Ook het Heystek-Familieboek is bij hem als Pdf-bestand te bestellen. Wij geven hieronder zijn persbericht weer. Daarin staan alle links naar de boeken.

 

Hierdie boek van 335 bladsy is die resultaat van Prof Heese se uitgebreide navorsing oor die genetiese samestelling van die Afrikaner. Die hoofdoel van hierdie navorsing was om te bepaal hoeveel van die Europese setlaars (hoofsaaklik van Duitse en Hollandse oorsprong) met anderskleurige dames getroud is en wat die impak daarvan op die genetiese "mengsel" van die Afrikaner is.



Die eerste deelte van die boek (sowat 60 bladsye) gee die agtergrond tot Heese se studie oor die herkoms van die Afrikaner. Die goed gedokumenteerde gedeelte, wat sprekend is van Heese se navorsingstyl, word afgerond met 'n bronnelys en lys van afkortings wat in die res van die boek gebruik word. Onder die titel " Die herkoms van die Afrikaner" word hierdie gedeelte in 3 tydperke verdeel (1657-1807, 1808-1837 en 1838-1867) voordat 'n geheelbeeld van hoe die Afrikaner se genetiese mengsel daar uitsien, weergegee word.

Die tweede en grootste (±270 bladsye) gedeelte van die boek, onder die titel " Lyste van Stamvaders" bespreek dan in 7 tydvakke (1657-1687, 1688-1717, 1718-1747, 1748-1777. 1778-1807, 1808-1837 en 1838-1867) die genetiese samestelling van die onderskeie Afrikanerfamilies. 'n Aanvullende lys word ook verskaf.

Hierdie boek is haas onontbeerlik vir die wat in die genealogie en sosiale studies belangstel. Die inhoudsopgawe, voorwoord asook 'n aantal ander bladsye kan hier afgelaai word (±3mb). 

 
Formaat : PDF van 365 pages, in Afirkaans. 
Prys : R150 (Aud 17, £ 11, Can$ 17, Euro 13, NZ$ 21 ofUS$ 16) 
 
  
Bestellings kan op die www.cdbooks-r-us.com webblad of per epos aan  Dit e-mailadres wordt beveiligd tegen spambots. JavaScript dient ingeschakeld te zijn om het te bekijken. geplaas word.

Betaling in SA kan deur 'n deposito in 'n genomineerde Absa rekening geskied (besonderhede sal op bestelling verskaf word). Betalings buite RSA kan per Paypal aan Dit e-mailadres wordt beveiligd tegen spambots. JavaScript dient ingeschakeld te zijn om het te bekijken. geskied.


As daar enige vrae is, kontak my gerus op  Dit e-mailadres wordt beveiligd tegen spambots. JavaScript dient ingeschakeld te zijn om het te bekijken. 
 
 

Plaats reactie


Beveiligingscode
Vernieuwen