Foto van die ou boks

 

Joost Heystek, hy woon in Polokwane (Suid-Afrika) het hierdie unieke familiefoto van syn familie vir ons opstuur.

 

 

Hierby 'n foto van Joost Heystek, seun van Joost Heystek(2/1/1847), en nakomelinge.

Die foto is geneem voor die plaashuis op Lisbon, Nylstroom-distrik, ongeveer 1975.

 

Saam op die foto is vier van sy kinders. Van links: Stefanus Johannes (Fanie) 1925-1988; Jacobus Johannes (Kowie) 1920-1991); Joost Heystek Snr. 2-8-1886 / 7-12-1975; Joost Heystek (Boetie) 1910-1981; Anna Louisa (Natie) 1930-2014.

 

Afwesig en toe reeds overlede dogters: Johanna Gertruida (Non) 1912-1964 en Emmerentia Margaretha (Maggie) 1915-1965.